Alter Ekke
ADELE REYNDERS
Sinopsis
Wat steek Rika en Adriaan alles vir mekaar weg? Kan n verhouding begin word met n miljoen geheime? Rika Smit is n volbloed kunstenaar. Sy het al n naam opgebou met haar bruin en wit dierelewe skilderye. Maar net vir die pret doen sy soms sulke bont deurmekaar sketse en skilderye. Die kurator van die kunsgallery stel voor dat sy dit onder n skuilnaam moet doen. Een met n Afrika gevoel. Sy kies toe Nonyana. En daar is Nonyana toe van die begin af meer suksesvol as sy. Versamelaars koop. Totdat Adriaan Olivier haar lewe met n geel BMW motorfiets inval. En hy stel heeltemal te veel belang in die kuns teen haar mure… Wie is hy en wat soek hy in die middel van n stormnag met n motorfiets in die bos?
Léelo en cualquier dispositivo
Ficha Técnica
Editorial: Adele Reynders
ISBN: 9798237340761
Idioma: Euskera
Fecha de lanzamiento: 11/11/2026
Especificaciones del producto
Reseñas sobre Alter Ekke
Comparte tu experiencia con la comunidad lectora.
0 Reseñas
Sólo por opinar entras en el sorteo mensual de tres tarjetas regalo valoradas en
20€