Elke pot kry sy deksel | eBook
ADELE REYNDERS
Léelo en cualquier dispositivo Descárgalo y empieza a leer ya
Usa tu Bono Cultural en este producto.
Sinopsis
Korter volledige liefdesverhaal. n Komiese inslag. Cindy het n held, Iemand wie sy in die geheim bewonder. Hy is Therence McLaughlin, die eienaar van die webwerf-onderneming vir wie sy aanlyn werk. Sy sien hom nie baie nie, maar elke keer wat sy met hom te doen kry, groei haar bewondering vir hom. Die man is volmaak. Te volmaak vir iemand soos sy. Al streef sy self vir uitnemendheid.
Miskien kom sy eendag agter dat hy ook maar net n held met kleivoete is. En sal dit regtig so sleg wees om hom as mens te beleef?
Léelo en cualquier dispositivo
Ficha Técnica
Editorial: Adele Reynders
ISBN: 9798237475937
Idioma: Euskera
Fecha de lanzamiento: 08/11/2026
Especificaciones del producto
Reseñas sobre Elke pot kry sy deksel
Comparte tu experiencia con la comunidad lectora.
0 Reseñas
Sólo por opinar entras en el sorteo mensual de tres tarjetas regalo valoradas en
20€