Omnibus 1: Katelknaap vir Carlien & Gogga op 'n Harley (Afrikaans Edition)
YOLANDE PIENAAR
Sinopsis
Katelknaap vir Carlien
Weduwee Carlien Arendse het mans afgesweer. Vir die afgelope tien jaar is sy dolgelukkig om alleen te wees met haar werk as Streekhoflanddros om haar besig te hou. Totdat sy een oggend gaan draf en letterlik in n blonde adonis vashardloop wat haar lewe onherroeplik verander. Te midde van die skindertonge op die dorp, vind Carlien uit dat liefde hom nie deur die ouderdom laat voorskryf nie.
Gogga op n Harley
Superintendent Karen Visser moet ten spyte van die vooroordele teenoor haar voorkoms, diamantsmokkelaars vastrek in die Noord Kaap. Waarmee sy nie rekening gehou het nie, is die uitwerking wat die rooikop Dewald en sy dogtertjie Amalia op haar hart sou hê. Tussen haar eie leuens en bedrog vind Karen uit dat die hart hom nie so maklik om die bos laat lei nie.
Léelo en cualquier dispositivo
Ficha Técnica
Editorial: Yolande Pienaar
ISBN: 9781310744648
Idioma: Euskera
Fecha de lanzamiento: 28/11/2014
Especificaciones del producto
Reseñas sobre Omnibus 1: Katelknaap vir Carlien & Gogga op 'n Harley (Afrikaans Edition)
Comparte tu experiencia con la comunidad lectora.
0 Reseñas
Sólo por opinar entras en el sorteo mensual de tres tarjetas regalo valoradas en
20€