eBook EUSKERA EPUB sin DRM

Clarissa 6: Reisjoernaal

Por ADELE REYNDERS
Léelo en cualquier dispositivo
Descárgalo y empieza a leer ya






Sinopsis

Agtergrond: Vir die wat nie na die eerste vyf volledige boeke Clarissa Clairvoyant, of haar korter verhale uit die verlede geluister het nie (Op die youtube kanaal Afrikaanse liefdesverhale en stories / youtube) Clarissa het n gawe, n sesde sintuig.

Mense wat reeds aanbeweeg het, of iewers in limbo vasgekeer sit, maak soms met haar kontak. Of sy sien hulle, hier tussen ons. Dit is dikwels mense met onafgehandelde sake of mense wat onregverdig of onder vreemde omstandighede hulle liggame verlaat het. Soos Diana Croxley, die vrou in die water wat in Marlothpark verdwyn het. En nou is Clarissa self in die moeilikheid en sy weet dit nog nie. Daardie hou met die klip teen die bokant van haar slaap het meer skade veroorsaak as wat sy haarself kan indink. Daar is een persoon wat haar kan help. Dokter Charl Renard wat n breinspesialis is.

Intussen het sy n reisjoernaal present gekry by iemand wat daar agter op n muur gesit het by Charl se nuwe huis in Hectorspruit. Die reisjoernaal van Katherina Retief, wat in 1918 Parys toe is as agt en twintigjarige om te gaan kuns studeer en nou in 1925 as vier en dertigjarige terugkeer Afrika toe, omdat haar willewragtig van n pa, Hermanus Retief van die aardbol af verdwyn het. En sy is die enigste een wat hom wil gaan soek. Die ander het reeds opgegee om hom te vind.

mujer con eReader

eReader Vivlio Light Zen + eBook de regalo

Del 8 al 30 de junio, ambos incluidos, por la compra de un eReader Vivlio Light Zen te regalamos el eBook La casa de las amapolas.

* Ver condiciones de la promoción y cómo obtener tu eBook gratis.

Ver más

Léelo en cualquier dispositivo


* ¿Cómo conseguir tu eBook gratis?
Aproximadamente una semana después de la compra, recibirás un correo electrónico con un código promocional. Para canjearlo, solo tendrás que añadir el eBook La casa de las amapolas al carrito en casadellibro.com e introducir el código recibido en el momento del pago para que el eBook te salga gratis.

El código tiene una validez de dos semanas desde su recepción. Pasado ese plazo, caducará. Solo puede utilizarse una vez.

La promoción es válida para pedidos realizados en casadellibro.com

Si compras el dispositivo en nuestras librerías, podrás conseguir tu eBook gratis solo si eres Socio.

Ficha Técnica

Editorial: Adele Reynders

ISBN: 9798231566921

Idioma: Euskera

Fecha de lanzamiento: 04/01/2026

Especificaciones del producto

Reseñas sobre Clarissa 6: Reisjoernaal

Comparte tu experiencia con la comunidad lectora.

0

0 Reseñas

5 0
4 0
3 0
2 0
1 0

Sólo por opinar entras en el sorteo mensual de tres tarjetas regalo valoradas en
20€

Los eBooks más vendidos de la semana

Ver más