eBook INGLÉS EPUB sin DRM

Die Baan-Brekers

Hoe Suid-Afrikaanse sportleiers kampioene slyp

Por MARCO BOTHA
-5% de dto. exclusivo web

Léelo en cualquier dispositivo Descárgalo y empieza a leer ya







Sinopsis

Hoe Suid-Afrikaanse Sportleiers Kampioene Slyp. Heyneke Meyer was 34 jaar oud toe hy vir die tweede keer as die hoofafrigter van n Superrugby-span afgedank is. Maar toe sy Bulls-span op 19 Mei 2007 die eerste Suid-Afrikaanse span word om die Super-titel te wen, was die donker jare op Loftus Versfeld skielik vergete en Meyer oornag almal se breier sonder gelyke. Want dis net daar - op die speelveld - dat afrigters en spelers beoordeel word. En tog vertel die telbord nooit die volle verhaal van hoe mense oornag sukses behaal het nie. Vir Meyer was dit n strawwe reis van meer as 7 jaar - n tydperk waarin hy beroepsrugby gedefinieer en verander het. En dit is leierskap. En leierskap is waaroor Die Baanbrekers gaan - mense wat n sportsoort, n bedryf of n manier van dink en uiteindelik daardeur ook lewens onherroeplik verander het. Marco Botha het met van Suid-Afrika se vernaamste sportleiers gesels en hy ontleed hier hul uiteenlopende suksesverhale. Van Meyer tot Brendan Venter, wat van Saracens n superklub en in 2013 van die Haaie die Curriebeker-kampioen gehelp maak het deur n kultuur te vestig waar gelukkige mense belangriker as silwerware geag word. Ook die voormalige Springbok-sewesafrigter Paul Treu het die blitskode as n wêreldsport bevorder deur sy span gereeld met innovasie op innovasie bo oënskynlik baie beter spanne te laat uittroon. Gary Kirsten en Paddy Upton het die Indiese en daarna die Suid-Afrikaanse krieketspan na wêreldoorheersing gelei met n leierskapstyl wat spelers bemagtig en as mense ontwikkel het - die nuwe skool van afrigting. Hierdie merkwaardige leiers het van gewone mense kampioene gemaak. En die redes daarvoor gaan jou beslis verras . . .
Chico leyendo en un eReader en la playa

Top eBooks a precios reducidos

Descubre nuestra selección con los mejores eBooks en promoción y al mejor precio.

Ver más

Léelo en cualquier dispositivo


Ficha Técnica

Editorial: Jonathan Ball

ISBN: 9781868424191

Idioma: Inglés

Fecha de lanzamiento: 02/04/2014

Especificaciones del producto

Reseñas sobre Die Baan-Brekers

Comparte tu experiencia con la comunidad lectora.

0

0 Reseñas

5 0
4 0
3 0
2 0
1 0

Sólo por opinar entras en el sorteo mensual de tres tarjetas regalo valoradas en
20€

Los eBooks más vendidos de la semana

Ver más