Die Merk van el-Kat
Basjan en Boela-reeks, #1
Sinopsis
DIE MERK VAN EL-KAT
DIE GOUE SEUNS VAN VER
GAAN TEEN DIE
VEER VAN DIE WAARHEID
GEWEEG WORD
Janita Visser verdwyn spoorloos en die tweeling Boela en Basjan Botha en hulle boesemvriend Phillip Human verkeer ineens in lewensgevaar.
Wat het n dooie kat en n reeks ontvoerings van mooi, blonde meisies gemeen?
Watter rol speel Egiptiese mitologie in die oplossing van dié tergende geheim? Waarom waarsku die fortuinverteller, Madam Rosa, die seuns teen die Klou van el-Kat?
Skuil die oplossing van Janita se verdwyning in die Kaapse hawefront of in die Klooster van die Heilige Katherina diep in die Sinaiwoestyn in Egipte?
Die Merk van el-Kat is n spanningsverhaal vir 10-12 jaar wat end-uit gelees moet word.
-15€ en eReader Vivlio Light Zen*
Este verano lee sin parar. Del 13 de julio al 2 de agosto llévate nuestro eReader Vivlio Light Zen por solo 94,99€ (-15 € de descuento).
Léelo en cualquier dispositivo
Ficha Técnica
Editorial: Errol Victor
ISBN: 9798233441318
Idioma: Euskera
Fecha de lanzamiento: 12/03/2026
Especificaciones del producto
Reseñas sobre Die Merk van el-Kat
Comparte tu experiencia con la comunidad lectora.
0 Reseñas
Sólo por opinar entras en el sorteo mensual de tres tarjetas regalo valoradas en
20€
*Descuento de 15 euros en el eReader Vivlio Light Zen, válido para pedidos realizados en casadellibro.com del 13 de julio al 2 de agosto y solo para los 300 primeros compradores, hasta fin de existencias.