BUYS

Por WILLEM ANKER

Estado: NUEVO


Vendido por Podibooks


Envío desde Málaga, España Península lo tendrás en Transporte vendedor profesional




Otros vendedores (nuevo y usado) desde 25,34 €


Sinopsis

Coenraad de Buys was die gevaarlikste man in die Kolonie Op agtjarige ouderdom het hy sy eerste grens oorgesteek en sy ouerhuis agtergelaat Huisuit Kaapuit beskawinguit Uiteindelik werelduit Van die Langkloof swerf Buys oftewel Khula Koning van die Basters veelwywer rampokker voelvryverklaarde pes van die regering reus − deur die onrustige landskap van die laat sewentienhonderds Buys is n roman oor grense en oor grond Dit vertel waar ons vandaan kom

Especificaciones del producto

Reseñas sobre BUYS

Comparte tu experiencia con la comunidad lectora.

0

0 Reseñas

5 0
4 0
3 0
2 0
1 0

Sólo por opinar entras en el sorteo mensual de tres tarjetas regalo valoradas en
20€