DIE VROU IN DIE BLOU MANTEL

Por DEON MEYER

Estado: NUEVO


Vendido por Podibooks


Envío desde Málaga, España Península lo tendrás en Transporte vendedor profesional




Otros vendedores (nuevo y usado) desde 16,76 €


Sinopsis

Daar ver onder in die Kaapse nag steel iemand skilderye waarop vroue in blou geklee is En kaptein Bennie Griessel droom van verloofringe en sy kollega Vaughn Cupido bekommer hom oor commitment En die private eye Billy de Palma narcissist psycho real arsehole is besig met sy gewone onheilighede Maar hier bo in Sir Lowryspas le n vrou wat dit alles gaan verander Sy is heeltemal kaal uitgestrek by die groot uitkykpunt haar kop na die noorde haar voete na die suide Iemand het haar liggaam mooi gerangskik en met bleikmiddel gewas om al die forensiese spore uit te vee

Especificaciones del producto

Reseñas sobre DIE VROU IN DIE BLOU MANTEL

Comparte tu experiencia con la comunidad lectora.

0

0 Reseñas

5 0
4 0
3 0
2 0
1 0

Sólo por opinar entras en el sorteo mensual de tres tarjetas regalo valoradas en
20€